tag:blogger.com,1999:blog-27145118331325403722024-03-12T20:24:27.649-07:00raasbekkie1Wat dink jy DAARVAN?edmuse22http://www.blogger.com/profile/17520378460202527242noreply@blogger.comBlogger11125tag:blogger.com,1999:blog-2714511833132540372.post-18466666800942430562010-01-20T10:13:00.000-08:002010-01-20T23:22:51.051-08:00raasbekkie lees Nostradamus en Daily Sun!!!

Ek lees nou hier 'n paar voorspellings van Nostradamus. Wat lekker is van sy voorspellings is dat jy daarin kan lees net wat jy wil. Hy sê jou alles behalwe of jy gaan kans kry om eendag jou pensioen op te gebruik. Oop vir interpretasie. . .

Daar is net een ding wat my soms meer verwar as Nostradamus se sukses met sy voorspellings en dit is die sukses wat Daily Sun behaal met die uitroeptekens in hulle koerantopskrifte en met hulle koerantopskrifte.

Moet my nie verkeerd verstaan nie. Ek voel vandag nogal sentimenteel oor Daily Sun want lyk my hulle het nogal bygedra dat daardie cute klein seuntjie wat weggeraak het se ma hom in die hande gekry het. Dis net die opskrifte en uitroeptekens waarvan ek nou praat.

Is dit een of ander nuwe tendens in joernalistiek waarvan ek onbewus is? Is dit Brits? Ek kan nou nie presies al die opskrifte onthou nie maar my rit in die oggend werk toe sou net nie dieselfde wees sonder die plakkate wat Daily Sun teen die pale op het nie. Nee, dit maak wragtag my dag as ek opskrifte sien soos 'Suitcase was my toilet! '

Aan die begin het ek gedink dit is een of ander verwronge grap maar na 'n paar jaar moes ek aanvaar dit is die werklikheid en geen grap nie. Soos ek 'n hele paar dinge moes aanvaar as werklikheid na my 30ste en 40ste verjaardae wat ek seker was eintlik 'n grap is.

Opskrifte soos 'Devil lives in my basement!' maak my nie bang nie, nee dis die uitroeptekens wat my bang maak. Een van jou eerste lesse in joernalistiek is dat jy 'n oorveeg kry as jy 'n uitroepteken gebruik sonder toestemming van die hoofredakteur. Eintlik moet die hoofredakteur dan eers toestemming by die eienaar van die koerant kry. Net die eienaar van die koerant mag uitroeptekens insit, soos byvoorbeeld 'My salaris die maand is weer astronomies hoog al moet ek dit nou self sê!' Maar by Daily Sun mag jy skynbaar nie 'n opskrif skryf sonder 'n uitroepteken nie. Kan jy dit glo!

Daily Sun se leserstalle groei teen die spoed van 'n bekende sanger se buite egtelike kinders aan! Die koerant verkoop 500 000 eksemplare per dag en op Naspers se webtuiste word gesê 5.2 miljoen mense lees die koerant! Elke dag! So, wat dit jou sê is dat jy moet weet wanneer jy maar al die reëls kan breek. Hier is nog 'n paar interessante feite oor Daily Sun!

Daily Sun is, so ver ek kan aflei, deel van die Media24 groep. Media 24 is deel van die Naspers groep. 'n (een) Aandeel in Naspers kos, as jy dit vandag koop, iets soos R280! Volgens die webblad waarop ek gekyk het bestaan die span wat so flink opskrifte soos 'Dog bites Man!' uitdink uit die volgende:

Redakteur
Themba Khumalo!
Nuusredakteur
Terry van der Walt!
Algemenebestuurder
Fergus Sampson!
Verspreiding
André van Tonder!
Uitgewer
Deon du Plessis!
Sirkulasie
Roelof Steyn!
Bemarkingsbestuurder
Ane Honiball!
Advertering
Des Pillay!

Oops! Ek hoop hierdie inligting is die nuutste, my internet het nou net afgegaan voor ek dubbel seker kon maak. Ek kan my net voorstel wat 'n prettige vreugde dit vir die Daily Sun span is om werk toe te gaan in die oggend. Dink net . . . Man goes to work!!

Ja nee, gewoonlik kyk ek nogal of ek dalk spelfoute gemaak het in my blogs want ek maak gemiddeld so dertig of veertig maar ek sê julle dit is nou iets van die verlede! Ek gaan nou ook 'n paar reëls begin breek!!!

edmuse22http://www.blogger.com/profile/17520378460202527242noreply@blogger.com1tag:blogger.com,1999:blog-2714511833132540372.post-47870546173230980222010-01-14T10:56:00.000-08:002010-01-14T11:29:10.104-08:00raasbekkie kyk advertensies want daar's niks op televisie
Selfs in vakansietye moet mens jouself konstruktief besig hou. Mens kan tog nie net televisie kyk nie. Jy kan, terwyl jy televisie kyk, byvoorbeeld let op die advertensies.

Buitendien, met programme soos Supernatural en Heroes het mens geen ander keuse as om eder die advertensies dop te hou wanneer jy van jou boek, rekenaar of droewige Januarie 2010 begroting opkyk nie. Tensy jy DSTV het. Volgens Beeld slaan al hoe meer mense oor DSTV toe. Ek hou nog uit . . .

Advertensies reflekteer die samelewing waarin jy jou bevind en wys jou wat die tendense is. As jy weet wat die tendense is kan jy of baie geld maak of in angs en bewing hoop daar is intelligente lewe in die buitensteruim wat tot jou redding gaan kom binne die volgende jaar of twee. Al is jy arm.

Al weet almal advertensies skep net 'n illusie oor die ideale wêreld is daar niks soos 'n goeie illusie oor die ideale wêreld nie. Vra maar vir die mense wat strenger dissipline in skole afkeur en vir die wat die Matriek-eksamenvraestelle vir wiskunde en wetenskap opgestel het en toe kon nie eers professore dit deurkom nie.

Hier is my 5 gunsteling advertensies:

Toyota se hond, Buddy, wat sy neus optrek vir die wildehonde met hulle lae horisonne en algemene lafhartigheid. Die advertensie is gemaak deur die bemarkingsagentskap Draftfcb. Toyota is blykbaar baie tevrede met Buddy volgens wat ek op die internet lees.

Die Kentucky seuntjie wat vir sy ma vra hoekom haar maag so groot is. Jy kan sommer aan haar stem hoor sy het hom al 'n paar keer gesê . . .

Die Windhoek Light man wat vir hom 'n braai bou in plaas van 'n waterfontein vir sy vrou . Ek hou veral van hoe hy sy bier met die padda se bek oopmaak. En ek drink nie eers bier nie. The Jupiter's Drawing Room het die advertensie gemaak. Ek's net nie seker of hulle ooit 'Windhoek Light' hardop sê nie?

Die Windhoek Lager advertensie waar die man, Dave, die pink drankie met die sambreel in wil drink wat die vrou aan die oorkant van die kroeg vir hom gekoop het . . . Keep it real.

Die Kit Kat advertensie. Mens stop waarmee jy besig is as daai ou I heard it through the Grapevine begin sing.

Hier is die advertensies wat my minder aangryp:

Die vrou wat roomys eet en dan word sy 'n koningin of iets met honderde trompette wat dreun en raas. Hemel, dis net 'n roomys . . .

Die 'I was there' sokker advertensie hou te lank aan. Teen die tyd dat hulle sê waaroor dit gaan staan ek al voor die yskas en kyk of daar nog 'n Kit Kat oor is.

It's black and gold - wat is dit??? Kan nooit onthou nie. Is dit 'n advertensie? Nee, wag, ek dink dit is 'n song.

Die apie wat die wyn steel in die Savanna advertensie.

Die twee wat op die bank aan die slaap raak en droom oor nuwe kleure om die mure te verf . . .uh? Jare gevat om te onthou dit gaan oor verf. Is mos verf?

Advertensies het in enige samelewing 'n enorme invloed op die onderbewussyn en die psige. (Of is die onderbewussyn die psige?) Mens luister onbewustelik sien, di's hoekom hulle dit die onderbewussyn noem. Al is dit net dat die wysie in jou kop bly soos 'Braaivleis, rugby, sunny skies en Chevrolet.' Hoekom dink jy braai jy so baie?

Sommige advertensies is so erg dat sekere dokters jou sal afboek as jy die advertensies meer as een keer 'n week sien, byvoorbeeld toiletskoonmaakadvertensies. Snaaks genoeg is hierdie advertensies altyd in dieselfde minuut op die skerm as die oomblik waarin jy jou mes en vurk optel om aandete te begin eet. Dit is seker hoekom jy die televisie moet afsit voor jy eet.

Ek is altyd verbaas as die adverteerder net die naam van die produk op die skerm skryf en nooit hardop noem nie. Weet hulle nie die meeste mense staan op om 'n bier in die yskas te gaan haal voor die advertensie se naam op die skerm is nie? En daar voor die yskas gaan jy mos dan niks hoor nie. Duisende rande vloei in die wasbak af.

Goed of sleg, advertensies gaan eintlik net oor resultate en al hou ek nie van 'n advertensie nie is dit dalk baie effektief in terme van verkope of welwillendheid.

Ek beplan 'n artikel oor internet advertensies in die nabye toekoms . . . in die verre nabye toekoms.

edmuse22http://www.blogger.com/profile/17520378460202527242noreply@blogger.com1tag:blogger.com,1999:blog-2714511833132540372.post-84291164937847633332009-12-18T03:45:00.000-08:002009-12-18T04:15:21.707-08:00raasbekkie Beproef die Afrikaner

Raasbekkie druk nie graag mense in boksies nie. Sy hou daarvan om te dink mense het geen beperkings nie en as hulle kan leer hoe om die mure in hulle koppe af te breek is hulle, na alles, inwoners van die heelal. Raasbekkie dink mens moet jou veral nie deur jou kultuur laat beperk nie want mens is tog heelwat meer as jou kultuur.

Maar soms gebeur daar goed wat mens soos 'n Jack uit 'n boks skiet en dan moet daar iets wees waaraan jy kan vasgryp om te bly staan. Dan moet mens gryp na goed, al is dit grashalms, tot mens weer by die regte wortels kan uitkom. Iets om dan te onthou is dat jy nie iemand is wat maklik gaan lê nie. As 'n Afrikaner is jy na alles 'n fighter want jou voorgeslagte was fighters.

Kultuur is dalk wel 'n illusie maar mens moet iewers begin as jy so grawe na jou wortels in die universele oneindigheid van wie jy is. Raasbekkie het dus 'n paar aantekeninge gemaak oor wat 'n ware Afrikaner is (veral die wat al amper 40 of ouer is.)

Jy ken die naam van die lietjie waaruit die woorde Jy met jou mandolienkie ek met my bandolientjie kom al weet jy nie presies wat 'n mandolientjie is nie. Ek raai 'n bandolientjie is soos 'n banjo . . .

Jy is in konflik oor jou verlede want aan die eenkant is jy skaam en aan die anderkant is jy trots.

Jy bly soms Vrydae aande by die huis om Noot vir Noot te kyk en saam te sing.

Jy is deur diep waters en weet nou jy kan vir baie lank water trap.

Sewende Laan is vir jou soos kerk, net makliker.

Jy ken die weer op al die kontinente want jy het familie en vriende op al die kontinente

Jy is rekenaargeletterd sodat jy kan facebook en skype met familie en vriende op al die kontinente.

Jy is 'n intellektueel maar luister ook graag na songs soos 'Gee terug my Bangle' en 'Ek wil my baby hê vanaand.'

Jy worry baie oor die toekoms.

As iemand Ossewa sê dink jy aan Johannes Kerkorrel.

Jy is nie 'n volger nie maar wil 'n leier hê. As De La Rey more hier aankom sal jy seker vir hom sê hy moet sy ry kry.

As jy 'n man is is jy heel moontlik stil-bedonderd.

As jy 'n vrou is is jy 'n kenner op die gebied van hoe om 'n stil-bedonderde man te hanteer.

Jy kan tussen die lyne lees want jy is baie skerp met 'n goeie sin vir humor.

Jou familie is wêreldwyd bekend vir hulle goeie maniere.

Jy lees baaaaie . . .

Ten minste een van jou oupas was baie streng.

Ten minste een van jou oumas was 'n rots.

Jy is nogal diep maar jy steek dit goed weg.

Jy is 'n redelike mens wat kan erken as jy 'n fout gemaak het.

Jy het hare op jou tande.

Jy is uitstekend opgelei en jou kop en hande staan vir niks verkeerd nie. Of anders gestel jou hande staan reg vir alles.

Uit hierdie punte maak Raasbekkie die afleiding dat Afrikaners survivors is. En as jy dan nog ten volle tweetalig is kan niks jou terug hou nie. As jy drietalig is in ons veeltalige land is die wêreld jou oester. Jy weet mos hoe maak hulle pêrels . . .
edmuse22http://www.blogger.com/profile/17520378460202527242noreply@blogger.com3tag:blogger.com,1999:blog-2714511833132540372.post-11948143358522653062009-11-29T09:31:00.000-08:002009-12-06T13:18:40.680-08:00
Raasbekkie oorweeg die goed, die sleg en die lelik van 2009

Soms dink Raasbekkie diep oor wat die lewe die moeite werd maak. Sy skryf die items op 'n lys en hou dit byderhand wanneer alles te veel raak. Jy is welkom om ook van hierdie items op jou lys te sit as dit jou sal help deur die laaste maand van 2009.

As jy klaar is met skool het jy heelwat om oor dankbaar te wees. Na skool raak alles net eenvoudig beter. Veral omdat jy nou kan lees en skryf. Anders as daardie boelies wat so besig was om almal te boelie dat hulle 'n baie swak punt vir houtwerk gekry het. (Sit hierdie item op jou lys en kry 20 punte.)

Raasbekkie is elke dag dankbaar dat daar nie 'n stuk ys van die noordpool afgebreek het en deur 'n orkaan soos Katrina tot reg bo haar kop gedra is nie. Kyk gereeld op en voel dankbaar dat daar nie ysberge deur die lug vlieg nie. Nog nie . . . (Sit 10 punte by as daar nog nooit 'n ysberg op jou kop geval het nie.)

As jy altyd betyds by die afstandbeheer kan uitkom voor My Name is Earl begin het jy regtig baie om oor dankbaar te wees. (Sit 20 punte by as jy dit altyd regkry.)

As jy jou belasting voltooi en ingegee het en jy het reeds begin om jou ouers te vra om jou te help met die terugbetaling van jou aanslag is jy iemand wat ver vooruit kan dink en beplan en het jy baie om oor dankbaar te wees. (Sit net 3 punte by mens leen nie sommer geld by jou ouers nie.)

As jy 'n afspraak kon kry vir jou leerling- of bestuurslisensie binne 'n 100 kilometer radius van jou huis af is jy iemand wat ek graag van wil hoor sluit gerus aan as 'n volger. Geen kansvatters nie asb! (Geen punte want ek weet nie hoe jy dit reggekry het nie.)

As jy nie weet van Joost se onderbroek nie kan jy dankbaar wees. Natuurlik is jy dan 'n alien van 'n ander planeet af en moet jy asb nie aansluit as 'n volger nie. (Tien punte want jy is 'n alien en dit tel nie.)

As jy meer as 6 boeke gelees het die afgelope jaar het jy baie redes om oor dankbaar te wees want eerstens het jy tyd . . . en tweedens kan jy lees. (Nee, jy kan nie baie vinnig lees nie maar jy kan darem lees.) (Sestig punte, tien punte vir elke boek.)

As jy nog werk het na hierdie jaar het jy eintlik niks om oor te kla nie. Ek weet nie eers hoekom lees jy hierdie lys nie. (Geen punte jy het werk.)

As jy die persoon is wat deur die verkeer vleg teen 50km per uur vinniger as die motorbestuurders langs jou en voor jou het jy regtig rede om dankbaar te wees - eendag gaan iemand jou inhaal en uithaal. (Minus 40 punte.)

As jy vir die ou wat 50km per uur vinniger as jy deur die verkeer vleg 'n paar tekens gegooi het in 2009 kan jy dankbaar wees dat jy nog al jou ledemate het. (Tien punte.)

As daar nie iemand by jou huis ingetrek het terwyl jy net gou Checkers toe is nie het jy veel om oor dankbaar te wees. (Nul punte jy het 'n huis.)

As jy die nasionale volkslied beter kan sing as daardie man in Frankryk is jy reg vir enige iets en het jy baie redes om dankbaar te wees. (Vyftig punte.)

As jy nie iemand ken wat die vuvuzela kan bespeel nie is jy voorwaar bevoorreg. (Twintig punte.)

Jou puntetelling

Minder as 20

Kry asb dadelik professionele hulp.

Meer as 100

Jy verstaan die konsep van dankbaarheid.

Meer as 150

As jy aan geen afhanklikheidsvormendemiddels soos koffie, sigarette, gaskoeldrank met roomys in of Leon Schuster se Bokke CD verslaaf is nie is jy diep dankbaar. Laat weet asb hoe het jy die lisensieafspraak gekry en stuur ook wat jy op jou lys het aan.

edmuse22http://www.blogger.com/profile/17520378460202527242noreply@blogger.com0tag:blogger.com,1999:blog-2714511833132540372.post-70280580443218780912009-11-23T09:09:00.000-08:002009-11-23T09:21:06.013-08:00raasbekkie1 oor die boek: God? Geloof in 'n postmoderne tyd

raasbekkie1 oor die boek: God? Geloof in 'n postmoderne tyd

Uitgegee: 2000

Uitgewers: CLF-Uitgewers

Hoekom moet mens God? Geloof in 'n postmoderne tyd lees? Nee, nie omdat Raasbekkie so sê nie. Dr Ben du Toit het lank gedink en gelees oor wat hy sê. Na al die gelees en gedink is dit vir hom moeilik om te glo die aarde is 6000 jaar oud en Adam en Eva het vir Tiranosourus Rex haar naam gegee.

Dit beteken nie Dr du Toit is beperk in sy denke nie. Wat dit beteken is dat hy sukkel om die materiële feite soos hy hulle ken te koppel aan die geestelike feite soos hy hulle ken.

Du Toit teken in die boek elke belangrike kopskuif in die geskiedenis van die mens se persepsie van wie en hoe die wêreld is aan. Het jy geweet die moderne wetenskap het uit die Christenlike denke ontwikkel? Dit is waarom daar volgens hom so 'n probleem ontstaan tussen wetenskap en Christenskap. Die groot waarnemers en wetenskaplikes die afgelope paar 100 jaar was Christene, insluitende: Descartes, Galileo en Kopernikus. Die breuk het gevolg nadat mense soos hierdie opgemerk het dat probleme wat voorheen aan bose geeste toegeskryf is in werklikheid wetenskaplik verklaar en opgelos kan word.

Raasbekkie is bly iemand het die intellektuele vermoë en die moed om weer al die feite op die tafel te sit en te sê, 'Kom ons kyk weer hierna.'

Probeer kalm bly terwyl ek Dr du Toit se 'take' op sonde gee:

'Die vraag is nou of hierdie persepsie van sonde soos in die premoderne, voorwetenskaplike tyd gesien en verstaan is enigsins verander is deur die aanbreek van die moderne tyd. Dit moet tog net logies wees dat die antwoord hierop bevestigend sal wees. Vir die meeste dinge wat in die premoderne tyd as aanvalle deur die Bose geeste gesien is, is daar vandag verklarings. Die wêreld-en-lewensbeskouing van die natuurwetenskaplike mens het so drasties en onherroeplik verander dat dit tog ook 'n invloed moet hê op die verstaan/siening van wat sonde is.'

Dr du Toit doen dan aan die hand dat ons vandag meer insig het as om iets soos alkoholisme sommer as sonde af te maak. Sy punt is dat die Christelike geloof gaan oor vergifnis en versoening.

Sy punt is ook dat ons moet begin dink oor wat ons dink oor God as ons wil hê ander mense moet ons verstaan. Hy skryf:

... intellektuele integriteit is vir my uiters belangrik. Dit is belangrik dat mens goeie, insigtelike redes kan aangee hoekom jy 'n bepaalde standpunt het en hoekom dit so belangrik is dat ander dieselfde standpunt behoort te deel ter wille van hulleself en hulle heil . . . 'n mens moet bereid wees om jou voorveronderstellings bloot te lê - daardie meganismes wat meestal onbewus 'vooraf' in jou verstand werk om jou iets op 'n bepaalde manier te laat sien of glo, nog voordat jy dit gehanteer/bevra het. Ek is van mening dat ons as Christene sonder hierdie intellektuele spiritualiteit die realiteite van die gekompliseerde postmoderne gemeenskap waarin ons leef, nie geloofwaardig kan aandurf nie - afgesien van die feit dat ons daarsonder mank sal gaan aan enige vorm van 'n gesonde spirituele selfbeeld: 'n mens moet immers ook met jouself kan saamleef . . . '

Dr du Toit het 'n belangrike boek geskryf wat kan dien as 'n besem vir die wat bietjie die stof uit hulle koppe wil vee en die vensters wil oopmaak vir vars lug. Sy argument lei mens om te besef dat ons in 'n onsekere wêreld lewe en dat hierdie onsekerheid ook deel is van geloof.

Raasbekkie stem natuurlik nie saam met alles wat hy sê nie. Sy dink nie sy stem saam dat die verwysing na Maria as 'n maagd kripties is nie. Of is dit? Is 'maagd' 'n ander woord vir 'n jongmeisie? Ek weet nie. Die punt van die Bybel is juis vir my dat sy 'n maagd moes wees . . .

Raasbekkie stem 100 persent met Dr du Toit saam dat ons moet dink oor wat ons glo. Per slot van sake as ons nie kan verduidelik hoekom ons glo wat ons glo nie sal dit mettertyd irrelevant raak. Mens kan tog nie net glo wat jy glo omdat jou Ouma dit geglo het nie. My Ouma was 'n dierbare Christen wat op geen manier oortuig kon word die aarde is rond nie, want volgens die Bybel was dit plat, daar staan dan dat daar 'n engel op elke hoek van die aarde staan. In haar dae kon mens dit seker nog aanvaar maar deesdae gaan mense wonder wat met jou aangaan as jy daarop aandring.

Raasbekkie verneem vanuit baie betroubare kringe dat Dr du Toit besig is om aan 'n hersiene uitgawe te werk. Die boek is tans uitdruk wat beteken die eerste uitgawe is uitverkoop - hou dus jou oë oop vir die tweede uitgawe.

edmuse22http://www.blogger.com/profile/17520378460202527242noreply@blogger.com0tag:blogger.com,1999:blog-2714511833132540372.post-20080592903304384432009-11-19T09:42:00.000-08:002009-11-19T09:59:28.361-08:00raasbekkie1 verklap haar hedeRaasbekkie1 verklap haar hede

Honderde mense wil by my weet wie is Raasbekkie nou eintlik? Dit is nie 'n maklike vraag om te antwoord nie want Raasbekkie verban sonder veel moeite haar verlede uit haar gedagtes. Die rede hiervoor is dat sy as gevolg van sekere gewetenlose drankverkopers nie kan onthou of die verlede die goeie ou dae of die slegte ou dae is nie. Sy kan byvoorbeeld onthou sy het gewerk iewers maar sy kan nie onthou waar nie. (As iemand dalk kan onthou laat haar asb weet sy kan regtig doen met die pensioengeld wat hulle haar skuld.)

Huidiglik hang Raasbekkie rond. Meestal in biblioteke reg oor die land en selfs oor die grens afhangende van die reënval en tweedehandseboekverkopings. Soms versamel sy, of bedel sy, as jy semanties wil raak, 'n paar rand vir 'n lotto kaartjie. Die punt is sy hou streng by haar beginsels om in vryheid te lewe.

Naby, of soms in, die biblioteke is gewoonlik 'n internetkafe en dit is daar waar sy haar boekresensies skryf en ander dinge waaroor sy wil raas. Uit die aard van die saak het Raasbekkie omtrent al al die boeke in al die biblioteke gelees, party meer as een keer. Sy hou daarvan om aan haarself te dink as die boek-boemelaar-skrywer. In daardie volgorde.

Raasbekkie is tans besig om hard te lees aan Dr du Toit se boek God? Geloof in 'n postmoderne tyd. Sy sal vir 'n ewigheid kan blog oor die boek en nie omdat dit haar 'n ewigheid neem om die boek te lees nie. Nee, sy is ook filosofies ingestel en dink diep terwyl sy duimgooi tussen biblioteke.

Onthou om te click op advertensies of kommentaar te lewer sodat Raasbekkie 'n paar rand kan versamel vir 'n lotto kaartjie en 'n koppiekoffie by die internetkafé langs die bib hier in Gobabis.

edmuse22http://www.blogger.com/profile/17520378460202527242noreply@blogger.com4tag:blogger.com,1999:blog-2714511833132540372.post-85464389650890257592009-11-14T08:17:00.000-08:002009-11-14T08:48:32.486-08:00raasbekkie1 raak vloekvryraasbekkie raak vloekvry

Raasbekkie het lank gedink waaroor sy die week kan raas. Natuurlik nie oor werklike twispunte nie, onverwagse roem is die laaste ding waarin sy belangstel. Baie mense op die internet het al as gevolg van werklike twispunte onverwagse roem gekry en hul werk verloor en Raasbekkie hou nog altyd meer van 'n dak oor haar kop as van roem.

Die krieket gaan begin maar sy gaan nie raas oor Graham Smith nie sy is seker hy gaan meer as 8 lopies aanteken.

Raasbekkie het 'n interessante gerug gehoor en dit is naamlik dat Quentin Tarantino 'n film gaan maak oor Joost en die Blou Bulle.

Raasbekkie onthou 'n onderhoud met Joost in 'n heilige tydskrif waarin hy sedig opgemerk het dat hy nog net een boek in sy lewe gelees het en dit is die Bybel.

Om die eerlike waarheid te sê dit het vir Raasbekkie goed de Joost in gemaak.
Hoekom? Want sy vermoed die slegte beeld van die Afrikaner oorsee het iets te doen met mense wat ons uitbeeld as oningeligte bekvelders wie se lippe nog beweeg as hulle lees. En soms is dit waar. En sommige van ons lieg as ons lippe beweeg. Nee, sy weet nie wat die film se naam gaan wees nie, dalk 'Joost gets the Blues' of so iets.

Gepraat van ons beeld. Raasbekkie kry skaam as sy sien hoe baie mense, Afrikaanse mense, dink dit is spitsvondig om te vloek op die internet. Sy gaan nie hulle blog name of sinne hier herhaal nie. Gaan kyk maar self, as jy Afrikaans Google dan kry jy meestal of 'Die Bybel in Afrikaans' of 'n vloekwoord in die eerste sin van 'n blog.

Raasbekkie is oortuig vloek klink beter as mens praat as wanneer mens skryf. Sy is nou erg getempteer om hier in hierdie sin te vloek maar sy hou haar in. Vaderland, het jy geweet jou Ouma sal nooit jou blog kan lees as jy vloek nie? Dan is daar net jou Ma en Pa wat oorbly om vir 'n begin jou blog te lees.

Graham se telling is al bo 8, dit gaan reën.

Is hierdie gevloekery in swart op wit die ontlading van ons stress na Nasionale Party onderwys toe almal goed gesê het soos: 'Vergun my die geleentheid om ons voorslagbaksters aan u voor te stel?' Ja, dit klink nes Oom Oubaas.

Of is dit dalk onderdrukte woede omdat ons nie meer die Masters of the Universe is nie?

My punt is dit: As jy nie die Groot Afrikaanse Roman (GAR) probeer skryf nie moet nie vloek nie. As jy 'n GAR skryf moet jy vloek anders sal dit nooit die winkelrakke haal nie behalwe as 'n hygroman. Raasbekkie gaan haar nie hier uitlaat oor Afrikaanse letterkunde en die hygende spitsvondighede wat mens daar kry nie. Dit sal lyk na suurdruiwe.

Nou ja dit is al vir die week. Net een vraag nog: Is daar 'n verskil tussen Dryfsand en Sewende Laan behalwe dat die een elke aand op is en die ander net voel asof dit elke aand op is?

Daar reën dit . . .

edmuse22http://www.blogger.com/profile/17520378460202527242noreply@blogger.com3tag:blogger.com,1999:blog-2714511833132540372.post-37738549936455330222009-10-25T12:21:00.000-07:002009-10-25T12:28:10.307-07:00Uit watter gedig het ek die gekry en wie is die digter?

'Waarheen sal jy gaan
en met watter skip?
die aarde is branding
en oral is klip,
of as jy wil vlug
uit die stad wat brand . . .'edmuse22http://www.blogger.com/profile/17520378460202527242noreply@blogger.com0tag:blogger.com,1999:blog-2714511833132540372.post-5573466158085588242009-10-11T12:07:00.000-07:002009-10-11T12:24:05.751-07:00Vyftig van my gunsteling Afrikaanse boeke

Die lys is nog nie heeltemal klaar nie ek werk aan die ander 50 wat ek nog wil byvoeg.

1 + 1 - Berta Smit

Adoons hulle - T. O. Honiball

Alexander die God - Maurice Druon (vertaal)

Bloeisels in die ryp - Ena Murray

Danda - Chris Barnard

Die agterbankers - Jean-Charles

Die Bybel

Die groot verlange: Die verhaal van Eugene N. Marais - Leon Rousseau

Die Keurboslaan reeks - Theunis Krogh

Die meisies van Maasdorp reeks - Stella Blakemore

Die rooi granaat - Audrey Blignault

Die seeboek van die sonderkossers - Jan Rabie

Die Soekie reeks - Ela Spence

Die Tekkies reeks - Cor Nortje

Die tweeling trek saam - M.E.R.

Die Uile reeks - Cor Dirks

Droogte - C.M van den Heever

Emil - Astrid Lindgren (vertaal)

Frik - Ben Venter

Geknelde land - F.A. Venter

Griet skryf 'n sprokie - Marita van der Vyver

In die jagseisoen - Paul C. Venter

Janette - Sita

Kaffertjie - Johan Engelbrecht

Kambro-kind - F. A. Venter

Kringe in 'n bos - Dalene Matthee

Liewe Heksie reeks - Verna Vels

Mislukte lewens - W.A. de Klerk en Rita Graf van Eewyk

'n Droë wit seisoen - Andre P. Brink

'n Potvol winter - Elsabe Steenberg

Na die geliefde land - Karel Schoeman

Ons is nie almal so nie - Jeanne Goosen

Op die sonpad - P.H. Nortje

Oranjeblanjeblues - Max du Preez

Oupa Landman se viool - G.J Joubert

Patrys-hulle - E.B. Grosskopf

Pippie Langkous - Astrid Lindgren (vertaal)

Poens die penkopjare - W.A de Klerk

Rabbedoe van Rietkuil - Ena Murray

Ridder van die wapad - George Brewin

Saartjie - Bettie Naude

Seks, drugs en boeremusiek - Koos Kombuis

Siener in die suburbs - P.G du Plessis

Skrik kom huis toe - Dolf van Niekerk

Somer - C.M van den Heever

Stoker - Ben Venter

Stories van Bergplaas - Alba Bouwer

Trompie - Topsy Smith

Uit Juffrou se dagboek - Sita

Wat is kommunikasie? - M. van Schoor

Kyk onder my blogs vir newnoise1 as jy my 100 gunsteling Engelse boeke wil sien.
edmuse22http://www.blogger.com/profile/17520378460202527242noreply@blogger.com0tag:blogger.com,1999:blog-2714511833132540372.post-52547728924157364322009-10-06T10:42:00.001-07:002009-10-06T11:27:16.484-07:00

Poens, die Penkopjare
W.A. de Klerk
1958

Is hierdie boek nog in druk? Dit sou jammer wees as dit nie is nie. Hier is 'n wonderlike stukkie Suid-Afrikaanse geskiedenis van die patriargale tye toe die man in die huis se woord wet en 'n skande 'n skande was.

Poens is 'n oulike klein klits van so 10 of 11, hy kruip binne twee of drie bladsye so diep in jou hart hy's soos jou kleinboet. Hy word pimpel en pers geslaan (lees mishandel) deur sy Oom Kowie op die plaas en Skoolmeester Franken by die skool. Poens se skandalige verlede - niemand weet presies waar hy vandaan kom nie - gee hulle 'n verskoning. Oom Kowie wil die slegtheid uit Poens uit donner en die Skoolmeester moet sy frustrasies op iemand wreek.

Die enigste mense wat Poens se diepte en oulikheid raaksien is Oom Kowie se twee susters Tant Patta en Tant Tatta en Outa Plaat. Die twee susters het nooit kinders gehad nie en smag daarna om 'n kind groot te maak. In Outa Plaat het Poens iemand wat na hom kan luister en die regte vra kan vra, sy enigste vadersfiguur. Outa Plaat se gebroke Afrikaans keer nie dat hulle mekaar verstaan nie, 'Bitte'bek . . .! Jy moe' jou plek ken ga-hô . . . ? Jy moet hom ken, jis!'
Al drie is magteloos teen Oom Kowie se besluite en die dragte slae wat hy aan Poens uitdeel.

Die trant het my herhinner aan 'n ander boek met die kind as buitestander. Dolf van Niekerk se Skrik kom huis toe. Altwee seuns het 'n gebrek aan iemand om mee te praat oor wat in hulle koppe aan die gang is, altwee kry wel 'n randfiguur wat vir hulle omgee.

Dit is in Oom Kowie dat W.A de Klerk meesterlik die patriargale boer voor jou oë laat staan. Sy woord is wet en hy steur om nie veel aan Poens of Ou Plaat of sy suster Tatta nie. Hy verstaan van slae gee, dit en harde werk is al oplossing wat hy het om Poens reg te ruk van sy donker verlede.

Met die Skoolmeester se Duitse aksent, sidder jy om te dink hoe die kinders self later gaan Engels praat, "Plies continue now, Magdel, vill you plies recite - so zat ze udder can hear how zey must do it, heigh . . . ?" En die kinders se Engels is baie erger.

Poens laat jou diep dink oor hoe dinge sedertdien verander het en hoekom dit noodwendig moes verander. Koop dit as jy dit iewers sien by 'n tweedehandsewinkel en laat my weet as dit nog in druk is.
edmuse22http://www.blogger.com/profile/17520378460202527242noreply@blogger.com0tag:blogger.com,1999:blog-2714511833132540372.post-28923774072463850022009-10-04T08:20:00.000-07:002010-01-20T11:41:52.515-08:00'Ek het te veel respek vir u om te sê u jok' Neels Jackson.

Volgens die artikel in Beeld was Neels Jackson, 'n joernalis by Beeld, en prof Adrio König aanmekaar. Die twee was by die Boek-Oase op Aardklop.

Raasbekkie hou nie daarvan as mense stry en sy is nie by nie. Veral nie as dit twee intellektuele Christene is wat mekaar wil uithaal nie. Die heerlikste ding van stry oor godsdiens is dat dit soos politiek is: jy kan praat en praat sonder om in die minste te weet waarvan jy praat. Onthou julle nog vir John Vorster? Ai en al daai dominies van ons kleintyd wat vir ons borde vol soetkoek gevoer het . . .

Gevegte breek maklik uit by godsdiens debatte, Raasbekkie het eenkeer so opgewonde geraak oor 'n godsdienstige standpunt dat sy haar sigaret in die ander party se glasie Red Heart Rum en coce doodgesus het.

Sy wil graag saamstry maar dit is effens striemend dat sy nog nie prof Ben du Toit se boek, God? Geloof in 'n Postmoderne tyd gelees het nie. Jackson sê prof Konig vertolk die boek verkeerd. Du Toit glo volgens König nie in die maagdelike geboorte, die wonderwerke, die bose magte, die twee nature van Christus en die drie-eenheidsleer nie. König verdedig verder die ortodokse manier van glo oor Jesus se opstanding, met ander woorde dat hy uit die dood opgestaan het.

Hoekom is dit so moeilik om in die maagdelike geboorte te glo? As kinders in proefbuise gemaak kan word kan 'n maagd vandag swanger raak as sy wil.

Volgens die Bybel was daar na die kruisiging 'n aardbewing en die dooies het uit hul grafte opgestaan. En mens kry mos in party lande goed wat hulle Zombies noem, the living dead, eeeuuuuh. Ons weet danksy die kerk en wetenskap nie genoeg van die goed af om ons meer te kan uitspreek daaroor nie. Jy kan debat hou tot jy blou is maar sonder al die feite tot jou beskikking gaan jy nerens kom nie. Sonder feite kom dit net daarop neer dat jy glo wat jy wil.

Ek hoop Jackson en Konig se oortuigings is verfrissend anders as die gewone en gebruiklike godsdienstige oortuigings wat mense vaskeer in plaas van vrylaat maar ek twyfel . . .

Die skynheilige gewydheid en beperkings wat die kerk gebruik om issues te debateer maak dit moeilik om nie soos 'n passer te redeneer nie. In die kerk se afmaking van ander godsdienste het hulle so te sê alle denke uit godsdiens gehaal want as jy skeef trap, buite die hond se spoor, is die hel jou voorland.

Raasbekkie lees heelwat na oor Zen. Dit is meer 'n leefwyse as 'n geloof en so spesifiek op realiteit gerig dat die wat so bewustelik leef realtiteit direk ervaar. Wat is Christus anders as ons uiteindelike verstaan, insig en begrip van die werklikheid?

Sodra Raasbekkie prof dut Toit se boek onder oë gehad het sal sy daaroor blog.

Klaar geraas. Lewe kommentaar asb, ja op die spelfoute ook ek sal dit regmaak.edmuse22http://www.blogger.com/profile/17520378460202527242noreply@blogger.com0